HOME

GIG GUIDE

VIDEOS

PICTURES

PROFILES

BOOKINGS

CONTACT

FANMAIL

 

YAMAHA PROAUDIO

 

MYSPACE

 

FACEBOOK

 

 

Buy CH2's albums here!

S.A. orders please mail us - ch2@ch2.co.za

CH2 GUITAR DUO: The Orange Guitar

 

CH2: It's About Time

 

CH2 & THE SOWETO STRING QUARTET: Pap & Paella

 

What our fans write about us:

 

‘I have always enjoyed CH2’s dynamic and accomplished performances. They are unusual and highly entertaining. I do believe that they are destined for great things!’

Robin Hogarth - Double GRAMMY Award winner

 

Wow!!! Julle show saam met Coenie was absoluut wonderlik, vibrant....My woorde raak op! Baie geluk met een van die beste shows op die fees!!! Ons kon nie uitgepraat raak oor die show nie!! Dit was 'n musikale ervaring!!

 

This was my first time at "innibos" that I saw you guys playing and you are amazing!! Hope to see another show soon.

 

“Beste Corneile en Leon,
Die vermoÎ om ’n Godgegewe talent om te bou tot ’n kommersiÎle produk en brand, vra nie net oefening, toewyding en uithouvermoÎ nie, maar inderdaad ook kreatiwiteit. †Klaarblyklik beskik julle oor hierdie deugde en het dit net nogmaals duidelik geword, verlede Saterdagaand, by Time ’n Space Intimate Theatre. Een van die grootste lewenskunste is om nooit toe te laat dat jou professie, jou produk of jou talent groter of belangriker word as jou menswees nie. †Tewens, in hierdie beskeidenheid bly jou uiteindelike deug en legacy opgesluit en niks anders nie.
Wanneer julle dus so mildelik medemenslik uitgee, word julle juis hiervoor onthou en nie noodwendig net vir die wonderlike musiek wat julle maak nie. Maar, julle musiek is inderdaad besonders, tewens aangrypend. †Elkeen het dit terdeÎ geniet en soveel het na die opvoering spontaan kommentaar gelewer oor wat ’n verruklike aand dit was.
Ons maak gerus weer so en intussen talm ons in die heerlike saamkuier.
Voorspoed met alles wat julle onderneem. Groete, Johann

Johann Coetzee - Time 'n Space Theater

 

“Saw you chaps today at Woodhill shopping mall, absolutely fantastic, love the cd’s as well. Keep up the good work, lovely listening to talented musicians play their passion.”

 

“I love these guys. They are magicians with guitars. I am just looking for a DVD of the guys performing. Is there any available? Where can I get hold of a DVD? It’s much more entertaining to SEE and hear them play.”

 

“Ek is ook een van Charl se leerlinge! Wil graag op hoogte bly van jul optredes want julle twee is aansteeklik en dis een groot lekkerte om jul te sien optree! Hou so aan, ons is baie trots op julle twee en wat jul vir SA en kitaar in ons land beteken!”



“Saw you guys in Brooklyn mall this weekend, you guys are brilliant and i love the sound of your music.”

“I saw CH2 at the SA Arts Festival in March and thought you were both great. I have returned to the UK with a copy of your new CD. Listening to it at the moment.”

“I love your sound. Saw you in Nelspruit.”

“Your music is awesome i love it!! rock on hotstaf!!!”

“Julle musiek is fantasties!! Groete van uit Spanje!!”

 

“Hallo Julle 2… Ek het jul vandag vir die 1ste keer gesien, by die Irene Vlooimark… WOW…AMAZING… Julle musiek raak regtig ‘n mens se hart en jy kan jouself verloor in die musiek… Baie dankie vir die AMAZING album - “It’s About Time” ONGELOOFLIK…….!!!!!!!"

“ek het julle sopas weer gehoor speel op die radio - full blast! dit was wonderlik! gaan een van die dae weer kom luister!! lekker dag en dankie vir die muziks!”

“wow boytjie!! i was at the hillbrow charity event (MES) when i first saw you 2guys.. Dis net flippen AMAZING gewees!! will see you guys again for sure.. :-)”